Aanlyn Kursus : Beginners
Original price was: R899.00.R299.00Current price is: R299.00.
Leer Naaldwerk doen in die Gemak van jou Huis!
In slegs 2 weke kan jy met selfvertroue enige projek aanpak!
Hierdie kursus is vir absolute beginners.
FOR THE ENGLISH COURSE CLICK HERE
Kursusinhoud:
📹 4 modules met stap-vir-stap video-opleiding
🧵 4 praktiese projekte om vaardighede te bou
📧 Maklike instruksie e-posse met nuttige PDF-dokumente en videoskakels
🔒 Volge enige tyd – jy behou toegang tot kursusmateriaal
Module 1 & 2:
🌱 Die Naaldwerkmasjien: hoe om jou naaldwerkmasjien in te ryg, te onderhou en te gebruik
🌱 Gereedskap: Alles oor naaldwerkgereedskap, materiale, ens.
🌱 Naaldwerkgrondslag: some, nate, materiaalkeuse
Module 2 – 4:
Jy sal VIER maklike beginnersprojekte maak terwyl jy nuwe vaardighede leer:
1️⃣ Kussingslope: eenvoudig, of met ‘n rand
2️⃣ Inkopiesak: in enige grootte!
3️⃣ Ritssluiter-toiletwaresakkie: met ‘n voering
4️⃣ BONUS projek: Vatlappe met skuinsband
Hoe werk dit?
- Jy sal ‘n e-boek in PDF formaat ontvang met die skakels na alle lesse en patrone
- Volg die kursus teen jou eie pas
- Kyk die video’s so dikwels as wat jy wil – jy behou toegang na die kursus
- Geen “live” sessies – alles is vooraf opgeneem vir jou gerief
- Private Facebook Groep vir ondersteuning en vrae
HOE OM IN TE SKRYF:
- Kliek op “buy now” en vul jou inligting in
- Kies EFT of PayFast (enige bankkaart) as betaling
- Maak jou betaling
- Sodra gelde ontvang is sal jy ‘n epos ontvang met bevestiging









